Die Verhaal Van Jou Baba Boek

R700.00

Dokumenteer daardie spesiale oomblikke – van die eerste keer dat jy jou swangerskap ontdek tot by jou kleintjie se vyfde verjaardag.

(Please note that the book prices fluctuate regularly due to the amount of books ordered each time. However all PRE-ORDERED books will be kept at a standard R650 for 2018) next Pre-order will open August for September.

Clear
SKU: AFR_BB Category:

Description

Die Verhaal Van Jou Baba Boek

Dokumenteer daardie spesiale oomblikke – van die eerste keer dat jy jou swangerskap ontdek tot by jou kleintjie se vyfde verjaardag.


Ontwerp Besonderhede

  • 21 cm x 29.7 cm
  • 100 Bladsye
  • Swart novalite hardeband
  • ‘die verhaal van jou’ debossed op die hardeband
  • Minimalistiese swart en wit ontwerp
  • 170gsm papier
  • Aandenking koevert in die agterkant van die boek
  • Geprinte trek koord sak om boek en groter aandenkings to hou

ʼn Voorsmaakie van die inhoud

  • Brief bladsy
  • Swangerskap bladsye
  • Geboorte storie
  • Familie Stamboom
  • 1-11 maande bladsye
  • 1-5 jaar bladsye
  • 1ste to 5de verjaarsdag vieringe bladsye
  • Leë ‘1ste’ bladsye vir unieke eerste ervarings
  • Ontwikkelingsmylpaal en ander eerste bladsye – eerste treë, eerste woord, eerste haarsny…
  • Swart bladsye vir sonografie, foto’s en mylpaalkaarte

 

View more detail

 

 

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 29 x 22 x 2 cm
Cover Colour

Leatherette Black, Limited Edition Leatherette Brown, Limited Edition Leatherette White

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.